Baasraak produksies 2

Freek Preek Reeks

image014
  • Op die reeks van 4 DVD's praat Freek oor geloof, hoop en liefde en die krag wat lê in vergifnis.
  • My een sent storie
  • God soek jou hart
  • Hoe vêr is jy bereid om te gaam
  • As jou eindfluitjie blaas 
  • R 150.00

    Spanner- Freek deel sy gunsteling boodskap met 'n klomp "bikers" onder 'n boom in Dundee in Kwazulu-Natal.                                             R 100.00

Pierre Assor Icon
DVD kassie Baasraak Jy is n wenner

Pierre Assor -  Het 'n droom gehad om 'n elite soldaat te word. Op die ouderdom van 38 het hy goedkeuring gekry om opleiding te gaan doen by die Navy Seals in Amerika. Pierre deel uit sy ervaring daar wat hy geleer het hoe 'n ware "warrior van Christus" moet lyk.                                                                R 100.00

Godfrye Fontuin -  Jy is 'n wenner

Godfrey was 'n baie bekende en gewilde sanger en prediker in die Wes-Kaap gewees toe hy  aangekla was van die  verkragting op 'n nege jarige meisie. Behalwe sy vrou en drie kinders, het al sy "getroue" ondersteuners en vriende  hulle rue op hom gedraai, . Was hy regtig skuldig?                                                                                                        R 100.00

Baasraak produksies 2

Baasraak Reeks

Deon Pieterse

Deon Pieterse - Was as polisie beampte en was erg verslaaf aan drank en dwelms. Die Here Jesus het egter eendag sy pad langs gekom en hom uit die put van vernietiging     op getel.                                                                                                                                                                   R 100.00

Hein Adams Icon

Hein Adams; Was van die ouderdom van 8 jaar op gelei deur Islam in die koran en as "selfbommer". Jy sal in verwondering staan oor die groot God wat ons dien as jy na Hein se storie luister.                                                                                                                                         R 100.00

Leeupraat Icon
Olyfboom Icon
Sarah Icon

Leeupraat Reeks

Ertjies Hoffmann en  Wian Vos - Praat oor die wonder van die olyfboom.                                                                                                R100-00

Sarah - Praat op die reeks vsn 4 DVD’s oor die Bruid van Christus                                       R 170.00

Tuisblad   Produkte