




|
Vaughan Louw se nuwe CD getitel “Vaderhart” is nou beskikbaar teen R100. Bestel jou CD nou. |

|
Die getuienis van Andries Venter is ook beskikbaar op DVD. Andries vertel hoe die liefde van Jesus hom vry gemaak uit die duisternis van satanisme. Jy kan hierdie DVD bestel vir R100.
|
|
Freek Vermaak kan ook getuig van God se genade wat hom uit ’n put van verslawing en misdaad uitgehaal het. Bestel Freek se getuienis, getitel “Spanner” op DVD vir R100 |

|
Al ons programme is ook beskikbaar op DVD. Vir bestellings kan u ons gerus kontak. |

|
Hierdie Baasraak beker sal jou herinner om baas te raak elke keer as jy iets daaruit drink. Bekers beskikbaar teen R50. |