



|
Welkom by die amptelike webtuiste van Baasraak!
Baasraak is ‘n Afrikaanse TV program wat uitsaai op Kruiskyk TV. Vir meer inligting oor Kruiskyk TV, besoek gerus www.kruiskyk.tv
Baasraak saai uit op Kruiskyk TV op Sondae aande 21:30 en ‘n herhaling van die program word uitgesaai op Maandae middae 17:00.
Jy kan baasraak!
|